Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Sterrebeeld SILWER

Deur Annamarie
Datum gepubliseer: 1 Desember 2021 Aantal woorde: 30 341 Kere gelees 17

Sterrebeeld

Jy sterrestrek dwarsoor my swarthartplek se donkernag
En skitterskyn derduisend flonkerfyne stukkies prag
Ek skilderskets daarmee ‘n hoopvolets in huiwering …
Ons spikkelspoor dankbaar my hartverloor die heelal in.

©ASvdMerwe




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    1 Desember 2021

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die November 2021 – OOP projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 23
Kommentaar telling: 3

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 67 gaste aanlyn

Bydraes – Argief