Jongste aktiwiteit:

Almal dra ñ hoed

Almal dra ‘n hoed

 

Hoede van alle kleure en geure word gedra.

Van keps tot keil, met veer.

Hoede wat rou, ander om die son weg te hou, of net bloot te pronk.

Mense noem dit maskers. Ek noem dit hoede.

Vir elke situasie is daar ‘n hoed om ietsie weg te steek.

Onder elke hoed kry ‘n hart ‘n knak. Al steek ons alles hoe mooi weg, een of ander tyd waai die lewenswinde daardie hoedjie weg.

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed