Jongste aktiwiteit:

Draadsitter .

Saterdag op Ellis Park
het ek hart en siel
vir die Bulle  gegee
Stembande aan flarde
rou geskree.

Lank lank voor halftyd al
my geknakte ego
skelmpies
onder die stoel ingevee…

Te midde dit alles
kom ek toe agter
Jantjies speel vir die Leeus!

20170520




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed