Jongste aktiwiteit:

Toiings

TOIINGS.
So bly my eersteling is ‘n seuntjie
So dans dans kom hy van die veld
Ai man fluit fluit hy sy deuntjie
Wil nou gaan kyk hy is mooi kroeskoppie
Hy val op die bed en bekyk die wonder
Wat is hom naam Mammie
Half dom vra Jantjie
Pappie hom se naam is Toiings
Oompie Jan karring aan Jantjie
Loop doop die klein mannetjie
Skaam skaam knik hy net sy kop
Hy loop agter die skaap elke dag
In die drop met so ‘n naam
Amal ken hom as ‘n man met faam
Nou vir wat moet hy hom loop skaam
Toiings is mos nie ‘n mooi naam
Oompie het mos klaar gepraat
Hoe se hy dan nou maar
Die Jirre is oral selfs agter die skaap
Hy kan mos net praat
Nou moet hy ook nog nagmaal
Hy moet behoorlik van die koning loop leer
Dorp se klonkies ken mos nie van donkies
Sy baadtjie geleen trek nou noustrop
Skaam het hy die papiertjie gegee
Naam Toiings sal sy klein klong heet
Die hele dorp se klonkies skree
Die donkies moet die seremonie mee
Die hele diens daarmee heen
Huis toe en gou ook gryp hy die leisels
Sy donkies nou onder beheer
Toiings sal sy knapie heet
(~Jac~)
2017-06-15
(kopie reg voor behou)




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed