Alleen pad
Alleen pad
Die pad loop loodreg
word nou en klein
tot dit op horison verdwyn
skielik net weg…
Ons liefde loop loodreg totdat
ons pas verloor met mekaar
ek jou verlangend agternastaar
as jy alleen die pad vat.
© Stephan Uys 2018/07/17
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.