Jongste aktiwiteit:

erosie

soos seewater rotse erodeer
so erodeer veranderinge die mens
krake van uitsit en inkrimp verskyn
skeure diep gesny oop en verweer
rotse in die see word wit geverf
waar seevoëls saans oornag
gemerk in wit-blou strepe
waarop swamme floreer
gesig van bejaarde
vertel van lewe
swaarkry
en goeie
tye

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed