KERSFEES
KERSFEES
Kersfees sal ‘n blydskap bring
Ons harte wil ‘n kerslied sing
al die geskenkies in ‘n kring
Kersfeesklokkies lei kling
familie wat vreugde bring
net soos die liggies ons omring
die boom se mooi versiering
sit ons familie in ‘n string
Ons gaan kersfees vier
is ons in geloof hier
dit is al wat saakmaak
ons gaan geskenke oopmaak
© Eleen van Deventer Vorster
26/12/2018
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.