Gefabriseer
Kastreer elke sot en suurstofdief
wat soos rotte met kinders teel
en op straathoeke wegsmyt
Hulpeloos haweloos
van welstand beroof!
G e f a b r i s e e r
uit dwaasheid
as ‘n
las
©Loretta Szikra
Nonet digvorm
20190205
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.