is
baie naby aan my, is
bome wat om my val maar ek is
lank gelede was ek jonk nou net is
wis jy wat beteken dit om nog te is
party asemteue soms net te mis
van sit en staan, lê beste is
daar is tog ander soort is
as geloof jou maak – is
as lewe jou druk in kis
antwoord vrolik, ek is
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.