deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Familie, Geskiedenis Share: verwante: grond Die duif en die doop 2 Julie 2020 427 gesien 0 Komentare 0hou van Verlate Suiker die mure omvou geen goed net leë lewe. die lande hou nog taai soet lewens sap. die kamers is stil gestroop van soet, en die koffie is koud. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende