Delf
hande kraak
in bruin spoel water
sweet stroom
vir die wat
delf
skep skep
was was die skottel
in ń gruis rant
ontworstel rykdom
uit die oer
graf
kaal klippe plaat
bossieloos die veld
in growe hand
lê ń klippie
wit
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.