deur Tearlach vir Gedigte Merkers: Filosofie, Natuur Share: verwante: grond Die duif en die doop 24 Augustus 2021 668 gesien 0 Komentare 0hou van niks – stilte byna geen geluid golwe lê saggies neer oor wit sand kombers sprei spierwit soom babelas van plesier verdwyn onder strand se dop waar meeu statig sit en skud sy kop – ©Teárlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende