Jongste aktiwiteit:

Onsekerheid

 

Onsekerheid

Die grootste verarmer in die geskiedenis van die mens. Onseker of ek goed genoeg is en verhoed:
egte vriendskappe;
‘n talent se ontwikkeling omdat kritiek toegelaat word om te definieer;
oplos van konflik is onmoontlik;
doeltreffende ouerskap omdat kinders se opinie van ons belangriker is as om op te voed, ons moet ouers wees nie vriende nie, dit kom later.

Luister gerus die klanksnit en word bewus van die geheime, vernietigende vyand wat deel geword het van persoonlikheid en kultuur.

Liefdegroete Von




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed