Wees seker
Wees seker.
Ons hoef nou nie meer iemand se vibrasies te ontsyfer of die supervermoë van oë-lees te ontwikkel om te weet wat mense dink nie. Los dit vir die bonatuurlike superhelde van Hollywood. Ons kan verseker weet hoe mense oor ‘n saak voel deur te kyk na hul optrede.
Die beste deel hiervan is dat dade nie lieg nie. Dis nou vir jou ‘n ding, wat mense doen wys hoe hulle werklik voel, dade.
©VonVillon
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.