Jongste aktiwiteit:

Die ou Kalahari

Die ou Kalahari.

Daar in die land van rooiduin, duwweltjies en hitte, boer die Van Rooiens jare lank.

Diesel is net te duur, sy vrou moet maar die donkiekar verduur.

Geld is maar skraps, amper soos die reën, maar harte van goud, stap hul saam die pad.

Met hul knapsak met aartappel suurdeeg brood, bokmelk in die kan, is hulle reg vir Sondag se uitspan by die ou Kalahari boom.

Deur: Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed