Jongste aktiwiteit:

Diep en donker

Diep en Donker

Deur: Ryno du Plessis

Oor die tong van oordeel het ek geslinger.

Geval in die put wat die siel verplinder.

Donker het my kom haal, hard het ek geval.

Geen weg uit, verloor ek die stryd, vasgevang in die donker.

Met ’n lewe aan God geanker, vind ek die weg oor hierdie berg.

Uit die put van donker, help Hy my op ’n pad van wonders.

Skrape en letsels sal daar wees, dit herinner my aan God se Gees.

’n Lewe gelei om ander te help bevry.

© Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed