110 gebooiei
110 Gebooie
Deur: Ryno du Plessis
Steel en begeer, moor—en eer jou ouers nie meer. Jok en bedrog tel lankal nie meer as sonde nie.
So skryf die mens hul eie honderd en tien gebooie.
Dit is ’n ompad— ver van wat God wil hê.
So sal die mens vergaan deur hul eie weg te baan.
Volg die tien gebooie, soos God in Sy Woord vir ons sê.
© Ryno du Plessis 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.