Pad van geloof
Pad van Geloof
Deur: Ryno du Plessis
Soveel keer vermy ons besige verkeer, vrees vir wat mag gebeer.
Stil is die weg na ’n beter plek, daar waar God met ons werk.
Gejaag en gevaar op die lewenspad, sonder reëls wil die mens graag wees.
Tref en trap, van die dood geraap, beleef ons op hierdie pad.
Sou dit beter wees om die lewenspad aan te pak soos ’n reis op die langpad.
© Ryno du Plessis 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.