Jongste aktiwiteit:

Staande in die Val

Staande in die Val

Deur: Ryno du Plessis

Hoog geklim, ver geloop, bou ’n lewe op geloof.

Voet wat struikel, klippe los, staande op ’n rots.

Rots gee mee, jy kan nie meer, niks kan die val nou keer.

Rotse stort neer, begrawe in “kan nie meer”, steek uit jou hand na ons liewe Heer.

Staande rots sal Hy wees— Hy is en bly oor alles in beheer.

© Ryno du Plessis, 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed