Jongste aktiwiteit:

ñ storie sonder ñ sprokie

’n Storie sonder ’n sprokie …

 

Blonde hare in die wind, met ’n blommekrans op haar kop, het sy op haar eie wysie gedans.

 

Hy, boerseun in murg en been … Sy lewe het wye draaie geloop, maar eindelik kon hy sy ware liefde op die plaas vind.

 

Sou die lewe eenmaal saam wou speel, sou die twee op hul bruilof dans, maar tyd gee net nie vir hulle die kans.

 

Al sou hulle nooit saam ’n sprokie kon skryf nie, het die pad van vriendskap hul gekruis.

 

Vir altyd en ewig, tot die dood eendag een van hulle sal kom haal.

 

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed