Aankome
kruispaaie na aanvaarding
loop verby verskeie
skuin kyk plekke
waar net die genooides
vriendelik ontvang word
as aanvaarbaar.
dié pad loop egter
verby die welkom plek
na ń alleen eie voetpad
met rusplek
in groen gras
vir een.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.