Reëls
al die reëls
geskryf in bloed
beskerm die nou spel
teen spook gedrogte.
plesier is verlore
in vrese vir wette
reg van straf
gebaseer op presedente.
onverstaanbaar die wette
kleinlike regulasies
vir ń spel
wat die bly lewe.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.