Jongste aktiwiteit:

Ankole beeste

Fris van in bors loop
Ankole beeste in die oop veld
van Midde tot Suider Afrika, kalm
tussen bobbejane, wilde bokke en leeus
en is grootliks bestand teen klein peste
bloedsuiers se kind het nog
nooit een gedooi

op min gevoed is
die kwaliteit besonder
en superior in gewig
tot 500kg per koei
ń bul is 700 swaar
die twee lewer ook
80% by tot die kleuter skool

die groot beeste loop
in rye op Mpumalanga paaie
baie trost nes hul bul baas
altwee gediertes blykbaar
totaal onbewus dat bobejane
maak die pad genadeloos
totaal toe

© Koos Elsum ♾️




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed