Jongste aktiwiteit:

moed

 

 

moed

blymoedigheid

kalmte van gees

in elkeen se bede

om vas te kan staan

te midde van geweld

om ‘n bars te kan kyk

geen tree af te wyk

bly jou kind se held

hou in jou baan

lewe in die hede

hou by jou lees

liefdadigheid

jou gemoed

 

© Tearlach.

 

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed