Jongste aktiwiteit:

Blommeprag

bougainvillas blom in vrolike kleure
mooiste blomme so dankbaar in reën
my hande stukkend van dorings snoei
bougainvillas blom in vrolike kleure
saggies op my neus tussen lentegeure
in groen en rooi skepperskwas geseën
bougainvillas blom in vrolike kleure
mooiste blomme so dankbaar in reën

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Amelia het n geregistreerde lid geword

  • Net_Anri het n geregistreerde lid geword

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak