Jongste aktiwiteit:

Dit reën mos altyd.

Daar is donderstorms in my hart
vrolike laggende wrede slae so hard
ek druk my ore toe en probeer dit smoor
maar jou stem bly al wat ek hoor
jou woorde en wense en drome gedeel
(met my sonder toestemming sonder hoop)
sonder pyn maar so steel
jy my hart en hou dit vir jouself
en ek moet net dieper in my donker gat delf.
(om aan te hou asemhaal)




... daar is altyd Hoop.

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed