Jongste aktiwiteit:

Flidder Fladder

Al’s draai om die koue son
dis die raaisel
tot jyself
eendag daar kom

Ek staan stil verlore
en staar na buite
in my gedagtes sien
ek die vlinder sagte bloeisel blaartjies
wat fladder in die wind

en dit waai
deur my gisters wat was
wat in die holte
van die halfmaan gaan lӗ

en dalk
net vir jou
flidder, fladder
soos ‘n fyn vlinder




6 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed