
Bespied
die vakansie kamers
blokfotos bedek wit mure
in algemene ideale tonele
groen natuur en kinder harmonie,
om die hoek miskien
ń skaam vrou
van my betonbalkon
gewaar ek twee,
oog tot oog ontmoet
en herken die toneel
dis nie ń skildery
maar mooi
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.