Jongste aktiwiteit:

Beton Mens

een loop
soek na ontwikkeling
waar fondasies wankel
met nuwe tegnologie
in hol pype

ander bly
in gister sekerheid
fondasie grys stabiel
spanning binne
wetenskaplik geskaal

baie set
as sagte papies
wat ontvou as vlinders
soekend na
ń ander strukture

vele stol
droog kliphard
in eie fondasies
sekuur gelê as
steunpillare

in fondasie slote
horisontaal in gegiet
het steunpilaar en vlinder
ń ewekansig
rusplek




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Yolandi het n geregistreerde lid geword

  • Hermien het n geregistreerde lid geword