deur morne du preez vir Gedigte Merkers: Die dood, Sosiale kommentaar Share: verwante: grond Die duif en die doop 10 Julie 2019 386 gesien 0 Komentare 0hou van Bitter Bruin koppie tee om lippe aan te klee seën gee geen reën lente lê tussen blare wat herfs oor en oor uitspoeg soos trapsoetjies aan takke klou. ©Morné du Preez Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende