Blosende liefde.
Liefde is soos n vlam wat nooit verteer nie.
N vlam van liefde wat almal om jou gelukkig maak.
Liefde is soos n lemoen bloeisel wat nooit
verwelk nie
n bloeisel wat sy geur oor almal versprei.
Die soet ruik wat die lente lug vars geur.
Vir al in jong liefde ,vars in sy fleur.
Die liefde kan jy altyd vertou,
ware en opregte liefde,altyd gertou.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.