Dag drome in absurde (goud)
ek het jou uit ‘n rissie gekrap
was dit ‘n liefste verspotte grap
‘n lankmaerman stap oor die pad
met ‘n kat in sy ou verslete goiingsak
dis duifies want bont so koe
en koeie wat kom loe
in monumente van ons taal
soms loop ons, ag tog so kaal
©Morné du Preez
2 Kommentare
-
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Maart 2024 - OOP projek
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
morne du preez
voeg by aan goue afdeling sedert mens nie op die webwerf die kan redigeer nie asb.