Jongste aktiwiteit:

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van JuanriJuanri is nou vriende

  • Charné de Beer het n geregistreerde lid geword

  • Jesica het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Adel het n geregistreerde lid geword

  • Juanri Lid se profiel foto het verander

  • Juanri het n geregistreerde lid geword

Veg vir my

lekker los lip
glip glip ek van jou tong af
en soos ‘n sagte soen
só blêrrie lekker rol ek oor jou liippe

ek klik-klak
lam-mak val ek saggies op jou oor
dan tiekiedraai draai ek en jou hart
op sy klop-klop ritme

met elke beweging smeek ek hom
ek probeer om vas te klou
toe begin ek benoud te skree
want ek wil he jy moet my daar hou

want saam kan ons met die seer dig
wat my dwing om te groet
saam kan ons nog harte wys
eks nie ‘n taal nie, eks bloed




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed