Jongste aktiwiteit:

Dag drome

Vanmiddag het ek gedroom,
op die sitkamer bank aan die slaap geraak
soos soveel keer tevore,
helder oordag

En skielik was jy daar…
jou donker hare afgeets teen jou liggeel rok,
jou oe, soekend, vraend, diep in myne…

En jy het net gese,
bly stil en soen my …

En ek het

© F Jansen van Vuuren




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed