Jongste aktiwiteit:

daglelie

in jou wonderskone kelkies
weerkaats daar die liefde skoon
ongerepte wit en geel laggies
wat uitstraal van plesier

jou blanko skoonheid
maak die lewe so mooi en rein
elke stuifmeel-korrel perfek
maak oop skoonheid

elke sug van die wind
wat saggies om jou draal
die storie van perfeksie
kortstondig vertel

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed