Dakke
sinkplate bedek balke
party met dik grasdekke
ander is getooi in sintestiesestowwe
met hout as binnegoed
die son brand neer
wind en reën vreet gaatjies
en die hout binnegoed
begin vrot
ons bou raamwerke
as skilde teen weerstande
en die veilige dakke
hét lekke
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.