Rots
wysheid is
swart rotsmossels
wat spam* glowe sny
water spat spoel
woel bang gespanne
oor mosselvloere
mosselpunte bly
sny glanswit blink
na bo
*s.nw. [versamelnaam]
ongevraagde e-posboodskappe, dikwels advertensiepos, blindweg na veelvuldige poslyste/individue/nuusgroepe gestuur, of sulke SMS’e na selfone; strooipos; gemorspos; (informeel) bliksempos
Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (6de uitgawe)
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.