Jongste aktiwiteit:

Die Groot Verwoester

bonsende hart, knieë swak
oë en oordeel verdof
in liefde verward

gesoek, gewoel, geskrop
weg met die muwwe
na ń nuwe nou

liefde verdoesel eie seer
deur lief te neem
met ander

liefde verlange
verjaag alle afgryse
met ‘n Judaskusse




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tokkies het ‘n nuwe publikasie gemaak