Jongste aktiwiteit:

Die smous

 

Die Smous
geskryf deur Dale Penderis ©

“Smoorsnoek, tamaties en uiwe!”
S’blief tog nonna, support asb
daar’s kinnes by die dosyne

Nou lag smous so lekkkerrr in sy mou
“smoorsnoek, tamaties en uiwe!”
Giggel giggel, want die geld is eintlik vi skywe
Dêtig rand, nonna, dan maak ek dit n combo
Dan gooi ek bý dit n trossie drywe

Dêtig, sêstig, one twenty, 2 bob
So ja, I’m calling it a day
Genoeg vi entjies en nog n stywe dop
Die lewe is n lied,
want nou moet djy wiet
ek gaan rook en drink en my kwale vergiet
Want môre sorg vir homself.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed