Digter
in die kreukels van my kop
wandel onverwerk
vaal woorde
in die voue van my maag
wandel emosies
as kaal woorde
in die hart van my pen
krul en gly strepies
as vol woorde
dan skielik sonder wag
land dit alles
op papier
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.