deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Vrouens Share: verwante: grond Die duif en die doop 7 November 2020 370 gesien 0 Komentare 0hou van Duur Konfyt van blommetjie tot vrug soet uit bitter sap. gepluk geskil lank gestoof in suiker stroop. gelabel gebling staan soldaat op winkel rak. gekonfyt sit sy goud versuiker in ń bottel. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende