deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Die Lewe Share: verwante: grond Die duif en die doop 7 November 2020 402 gesien 0 Komentare 0hou van Dis Verkeerd branders kabbel warm sag teen rots. water vroetel vrugtig sag om anemoon. salpeter water proe hard op tong. geen uitvaar in dié lewe vandag. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende