deur Tearlach vir Gedigte Merkers: Filosofie, Sosiale kommentaar Share: verwante: grond Die duif en die doop 19 Januarie 2021 437 gesien 0 Komentare 0hou van folly – haar stem klink so glad haar glimlaggies uitlokkend sag roep sy met vrolike roep na elke man wat verby loop knip haar oë op haar stoep verwilder voel die man wat val vir haar roep – ©Teárlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende