Jongste aktiwiteit:

Gedig van n’ ou staaltjie

Brons afdeling

Gedig van ou staaltjie
wat eindig met dankie
arm man wat vra vir skoene
by iemand sonder voete
Trane wat loop oor wange
met diep wetende verlange
God ons Redder is in beheer
vyand kan hom nie keer
Sien mense wat net meer ontvang
visie om meer bymekaar te maak
glad nie eers bietjie bang
wat maak Al die opgaar saak?
Eendag is ons aardse tyd verby
dan skokkend wil bely
moes Meer medemens help, gee
armes en die in nood
Tyd gaan te vinnig verby
vir jou en vir my
kan ons lewens storie
eindig met die woorde dankie!



1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed