Jongste aktiwiteit:

Gesteelde Spasies (goud)

Hier sit ek wakker in my eie slaap
voor jou middernag uur
net om te wonder
het jy gesien gister was hier
het jy gehoor vandag het gevlieg
proe jy ook die briekholtes van manna in jou mond
of het jy vergeet
dat buite draaie en binne vlugte
in dieselfde cul-de-zac vir mekaar sit en wag.
© 07/2023 Caren Kearley
FB: Nimfoleptiese Woorde



1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed