Haikoe (Junieprojek) SILWER
wintervlok verwit
verstil en heilig, reinig
wasdom wat weer kom
©ASvdMerwe
*wintervlok = sneeu (vanaf sneeuvlokkies)
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
wintervlok verwit
verstil en heilig, reinig
wasdom wat weer kom
©ASvdMerwe
*wintervlok = sneeu (vanaf sneeuvlokkies)
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Junie 2023 – Winter projek