heil
so eenvoudige woord
ver weg gestoor, vergeet
lank – lank gelede laas gebruik
“heil die leser” was een daarvan
wens die leser guns en voorspoed toe
vandag se dag kan dit dalk anders wees
“kry vir jou” jy wat lees, dit is verniet
wat droë en moeilike lewe jou bied
elkeen vir homself en die dood
vir almal wat nog leef
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.