Bril pikkewyn
Waggel met jou lyf
deur heerlike swempoele,
ottermaklotter
bombalie, bokmakierie
deur branders van nuwe jaar!
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Waggel met jou lyf
deur heerlike swempoele,
ottermaklotter
bombalie, bokmakierie
deur branders van nuwe jaar!
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2019 2018 projek