deur Tearlach vir Gedigte Merkers: Die Lewe, Filosofie, Verhoudings Share: verwante: grond Die duif en die doop 30 Julie 2020 537 gesien 0 Komentare 0hou van huwelik kruis of munt die huwelik is soos ‘n muntstuk word dit geskommel val dit op een kant soms is dit kruis en soms is dit munt of sommer kop of stert maar nooit staan dit op die sy ©Teárlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende