Jongste aktiwiteit:

ingat


skryf jy maar jou gedig
dit gly teen die eend se rug
op hierdie blad en daardie blad
op elke blad sit dieselfde admin
weer en weer dieselfde gesigte
geen kommentaar van lesers
slegs dieselfde mooi man
van elke bekende gesig
oor en oor en oor
word nou goor

©Teãrlach




2 Kommentare

  • Marlene Erasmus

    Dit is so waar ... BAIE lees jou skrywe, en min sê 'n woord ... :)

  • Tearlach

    Dankie Marlene. Dit voel soms of daar net soveel plekke is om gedigte te plaas, en op elkeen sien jy weer en weer dieselfde admin gesiggies en byna geen kommentaar op die gedigte nie. Die blaaie wat kompetisies uitskryf, konsentreer slegs daarop en ignoreer al die ander gedigte. Dit maak dat mens soms wonder vir wie jy eintlik skryf?

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Yolandi het n geregistreerde lid geword

  • Hermien het n geregistreerde lid geword